Theuns Briers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Theunis Petrus Daniel Briers (11 Julie 1929 - 8 Oktober 2018) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sewe toetse vir die Springbokke gespeel het en vyf toetsdrieë gedruk het. Hy is in die Paarl gebore. Hy maak sy toetsdebuut op 6 Augustus 1955 teen die Britse Leeus as vleuel; waar hy ook al sy toetse gespeel het. Hy het vir die Westelike Provinsie rugby gespeel.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]