Gaan na inhoud

Thyshoogtepas

Koördinate: 32°47′15″S 20°14′31″O / 32.787438°S 20.241917°O / -32.787438; 20.241917
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Thyshoogtepas
Ligging 50 km van Sutherland
Maksimumhelling 1:4
Lengte 2.24 km
Oppervlak Grond
Pad R356-grondpad

Die Thyshoogte is 'n pas op die R356-grondpad van Ceres via Sutherland en Fraserburg na Loxton en gaan oor die Gousblomhoogte in die Koedoesberge. Dit is net noordoos van die Jukhoogte.

Hierdie pas bereik 'n hoogte van 966 m en 'n steilte van 1:4.

Dit vorm die grens tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. Hierdie roete in die suidelike deel van die Tankwa-Karoo is deel van die historiese Vergete Grootpad.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www. slingsbymaps.com

Sien ook

[wysig | wysig bron]

32°47′15″S 20°14′31″O / 32.787438°S 20.241917°O / -32.787438; 20.241917