Tiryns
Voorkoms
Tiryns | ||
Algemene uitsig op die sitadel van Tiryns. | ||
Plaaslike naam | Τίρυνς Τίρυνθα | |
Land | Griekeland | |
Soort | Nedersetting | |
Geskiedenis | ||
Tydperk | Bronstydperk | |
Kulture | Antiek-Grieks | |
Unesco-wêrelderfenisgebied | ||
Tipe | Kultureel | |
Kriteria | i, ii, iii, iv, vi | |
Verwysing | 1999 (23ste sessie) | |
Streek† | Europa en Noord-Amerika | |
Beskrywing* | Argeologiese terrein van Micene en Tiryns | |
† Streek soos deur Unesco geklassifiseer. * Naam soos op die Wêrelderfenislys |
Tiryns (Grieks: Τίρυνς of Τίρυνθα) is ’n Miceense argeologiese terrein op die Peloponnesos in Griekeland.
Tiryns was ’n heuwelfort wat van die begin van die Bronstydperk sowat 7 000 jaar gelede af bewoon is. Dit het sy hoogtepunt tussen 1400 en 1200 v.C. bereik, toe dit een van die belangrikste stede van die Miceense tydperk was, veral in Argolis. Sy merkwaardigste landmerk is sy paleis en veral sy mure, wat daaraan sy Homeriese beskrywing "magtige ommuurde Tiryns" besorg het. In antieke tye is die stad verbind met die mites van Herakles, en sommige bronne gee die stad aan as sy geboorteplek.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2002. Besoek op 9 November 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tiryns.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia