Damararooibekneushoringvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Tockus damarensis)
Damararooibekneushoringvoël | |
---|---|
Not recognized (IUCN 3.1)
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. damarensis
|
Binomiale naam | |
Tockus damarensis Shelley, 1888
|
Die Damararooibekneushoringvoël (Tockus damarensis) is amper-endemies en 'n gelokaliseerde algemene standvoël en algemeen in savanne en halfdorre boomveld. Hulle kom ook op heuwelagtige plekke voor. Die voël is 40 – 50 cm lank en weeg 180 - 230 g. In Engels staan die voël bekend as die Damara hornbill.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Tockus damarensis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7