Toepolef Tu-22M

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Toepolef Tu-22M
Tupolev Tu-22M-3 taking off from Soltsy-2.jpg
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Toepolef
Nooiensvlug 30 Augustus 1969
Vrygestel 1972
Hoofgebruiker Russiese Lugmag
Vervaardig 1967 - 1969
Aantal gebou 497

Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie wat die Toepolef Tu-22 vervang het. Dit het onder andere oor swaaivlerke beskik en die NAVO kodenaam was Backfire. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.

Tegniese besonderhede[wysig | wysig bron]

Besonderhede van die Toepolef Tu-22M-3:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Straalmotor
Vervaardiger Kuznetsov NK-2512MV turbowaaier
Kraglewering per motor 25 051 kg stukrag
Vlerkspan 34,28 m
Lengte 42,46 m
Hoogte 11,05 m
Vlerkoppervlakte 175,8 m2
Maks. opstygmassa 124 000 kg
Maks. snelheid 2 000 km/h
Operasionele hoogte 13 226 m
Togafstand 4 000 km
Klimvermoë 15 meter per sekonde
Bewapening Een 23mm kanon in die stert,

maksimum bomvrag van 24 000 kg
of drie Kh-22 missiele

Bron[wysig | wysig bron]