Toledo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Toledo
Catedral Primada. Toledo, España..jpg

Kaart Wapen
Toledo, Spain location.png
Escudo de Toledo.svg
Vlag
Bandera de Toledo.svg
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Flag of Castile-La Mancha.svg Kastilië-La Mancha
 Provinsie Bandera de la Diputación de Toledo.svg Toledo
 Koördinate 39°52′N 04°02′O
 Gestig op 7de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 232,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 538 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 83 108
 - Bevolkingsdigtheid 358,07 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Emiliano García-Page
 Amptelike webwerf ayto-toledo.org
Toledo

Toledo is 'n stad in Kastilië-La Mancha, in Spanje met 'n bevolking van 83 108 in 2011. Toledo was tussen 1087 en 1561 die hoofstad van die koninkryke van Kastilië en Spanje. In 1561 het koning Filips II die hoofstad ná Madrid geskuif, weens die stad se sentrale ligging tot die hawe van die Iberiese skiereiland. Die historiese sentrum van Toledo is in 1986 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]