Tom Holland (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tom Holland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Holland in 2016

Geboortenaam Thomas Stanley Holland
Geboorte 1 Junie 1996 (1996-06-01) (22 jaar oud)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Ouers Dominic Holland
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996)[1] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee 2019).

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Holland was gebore in Kingston upon Thames, Londen,[2] aan Nicola Elizabeth (née Frost), 'n fotograaf, en Dominic Holland, 'n komediant en skrywer.[3]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]