Touriya Jabrane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Touriya Jabrane
Touriya Jabrane
Ampstermyn
19 September 2007 – 29 Julie 2009
Eerste minister Abbas El Fassi
Voorafgegaan deur Mohamed Achaari
Opgevolg deur Bensalem Himmich

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Oktober 1952 (1952-10-16) (68 jaar oud)
Casablanca, Marokko
Sterf 24 Augustus 2020
Politieke party Onafhanklik
Religie Sunni Islam

Touriya Jabrane (Arabies: ثريا جبران‎ – gebore Saadia Kraytif Arabies: السعدية قريطيف‎ ; 16 Oktober 1952 - 24 Augustus 2020) was 'n Marokkaanse teaterregisseur, aktrise en politikus. Sy is in Casablanca gebore. Tussen 2007 en 2009 dien sy as Minister van Kultuur in die kabinet van Abbas El Fassi.[1][2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Touriya Jabrane pour la coopération avec l'Afghanistan". Aujourd'hui le Maroc. 2007-11-23. Besoek op 18 Augustus 2012.
  2. MAP (2008-08-25). "Hommage à Touriya Jabrane". Le Matin. Besoek op 18 Augustus 2012.
  3. "Une nouvelle vision pour l'aide au théâtre". Aujourd'hui le Maroc. 2007-11-16. Besoek op 18 Augustus 2012.