Tylecodon bodleyae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Klipnenta
Tylecodon bodleyae.jpg
Tylecodon bodleyae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bodleyae
Binomiale naam
Tylecodon bodleyae
(Burm.f.) Toelken

Tylecodon ventricosus Van Jaarsv. is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap provinsie voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as 'kritiek bedreigde' (CR B1ab(v)+2ab(v)- spesie gelys.[1]

Dit is 'n vetplant wat net die struikgebied van Vyftienmyl se Berge naby Port Nolloth voorkom en bedreig word deur versamelaars vir die handel in vetplante. Dit groei op kwartsitiese sandsteenklowe op die hange wat op die suide uitsien. Dit word saam met die vygie Conophytum bolusiae gevind.

Dit is 'n dwergvetplantjie wat 10cm hoog word en groei uit 'n uitsonderlik geswolle wortelstok groei. Dit is dalk nie voldoende verskillend van Tylecodon similis nie. Die spesie is na Elise Bodley van Wyk (1922-1997) genoem wat Tylecodon-spesies geskilder het.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]