Tynaarlo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Munisipaliteit:
Tynaarlo

20090330 Bonifatiuskerk Vries Dr NL.jpg
Kaart Wapen
Map - NL - Municipality code 1730 (2009).svg
Coat of arms of Tynaarlo.svg
Vlag
Flag of Tynaarlo.svg
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 53°4′N 6°34′O / 53.067°N 6.567°O / 53.067; 6.567
 Stigting 1998
 Provinsie Drenthe
 Oppervlakte:  
 - Totaal 147,65 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Des. 2010) 32 458
 - Bevolkingsdigtheid 226/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Marcel Thijsen
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf tynaarlo.nl
 Wikimedia Commons Tynaarlo

Tynaarlo, Nedersaksies: Tynaorl, is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 148 km². Die munisipaliteit Tynaarlo is in 1998 saamgestel uit die munisipaliteite Eelde, Vries en Zuidlaren. Vries is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Die nuwe munisipaliteit is vernoem na die dorp Tynaarlo, wat in die middel van die nuutgevormde munisipale gebied lê en sowat 1 800 inwoners het (2010).

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Tynaarlo:
Bunne, De Groeve, De Punt, Donderen, Eelde-Paterswolde, Eelderwolde, Midlaren, Oudemolen, Taarlo, Tynaarlo (dorp), Vries, Winde, Yde, Zeegse, Zeijen, Zuidlaarderveen en Zuidlaren.


Drenthe in the Netherlands.svg Munisipaliteite in Drenthe (12) Flag of Drenthe.svg

Aa en Hunze | Assen | Borger-Odoorn | Coevorden | De Wolden | Emmen | Hoogeveen | Meppel | Midden-Drenthe | Noordenveld | Tynaarlo | Westerveld