UTC+07:20

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

UTC+7:20 word tussen 1933 en 1940 gebruik as somertyd in Singapoer.

In 1941 en 1942, vir die Japannese besetting van Singapoer, en van 1945 tot 1970 is UTC+7:30 hier gebruik. In 1970 word somertyd in Singapoer afgeskaf.