UTC+08:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

UTC+08:30 was vanaf 1912 tot 1949 die mees oostelike tydsone van die Republiek van Sjina en het as Changbaityd bekend gestaan. Dit kom ooreen met die sontyd op die 137° 30'-ste breedtegraad, 8:30 vir GMT. Die naam is afgelei van die Changbaigebergte, wat die grens tussen Sjina en Korea vorm.