Uh Huh Her

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uh Huh Her
Uh Huh Her 1.JPG
OorsprongLos Angeles, Kalifornië, VSA
Genre(s)Indiepop
Aktiewe jare2007 — hede
Webwerfwww.uhhuhher.com
LedeLeisha Hailey
Camila Grey
Gewese ledeAlicia Warrington
Portal.svg Musiekportaal

Uh Huh Her is 'n onafhanklike indiegenre popgroep vanuit Los Angeles, Kalifornië in die VSA wat in Januarie 2007 tot stand gekom het en hul eerste EP op 24 Julie 2007 vrygestel het. Die groep neem hul naam van PJ Harvey se album, Uh Huh Her.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • I See Red EP (2007)
  • Common Reaction (2008)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Swartz, Shauna (2007-07-23). "Introducing Uh Huh Her". AfterEllen.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2012-05-26. Besoek op 2007-09-03. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]