Universiteit van Concepción
Voorkoms
Universiteit van Concepción | |
---|---|
Universidad de Concepción | |
Wapen van die Universiteit | |
Leuse: | Por el desarrollo libre del espíritu (es) |
Leuse in Afrikaans: | Vir die vrye ontwikkeling van die gees |
Leuse in Engels: | For the free development of the spirit |
Gestig: | 1919 |
President: | Sergio Lavanchy Merino |
Personeel: | 1 164 |
Studentetal: | 24 767 |
Voorgraadse studente: | 23 130 |
Nagraadse studente: | 1 597 |
Ligging: | Concepción, Chili |
Webtuiste: | http://www.udec.cl/ |
Die Universiteit van Concepción (Spaans: Universidad de Concepción - UdeC) is 'n openbare universiteit in die stad Concepción in Chili.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Hierdie universiteit is op 1919 gestig te danke van die inisiatief van 'n paar intellektuele in die gebied.