Valsperdebos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Valsperdebos
Hippobromus pauciflorus, vrugte, Bisleyvallei.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. pauciflorus
Binomiale naam
Hippobromus pauciflorus
Radlk.

Die Valsperdebos (Hippobromus pauciflorus) is 'n klein boom wat voorkom onder die platorand in die kusstreke vanaf Knysna tot in die Lebomboberge. Die boom het 'n digte lower en gevleuelde ragis. In Engels staan die boom bekend as die False horsewood.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]