Vanstraatensvleirivier
Voorkoms
Vanstraatensvleirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Limpoporivier |
Monding | Groot-Maricorivier |
Monding-hoogte | 1 253 m |
Koördinate: 25°41′32″S 26°25′50″O / 25.69222°S 26.43056°O |
Die Vanstraatensvleirivier vloei sentraal in die Noordwesprovinsie in Suid-Afrika.
Ontspring en roete
[wysig | wysig bron]Dit sluit aan by die Groot-Maricorivier in die opvanggebied van die Limpoporivier.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Vanstraatensvleirivier se monding by Geonames.org (cc-by)