Veldpou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Veldpou
2010 01 03 Denhams Bustard.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. denhami
Binomiale naam
Neotis denhami
(Children & Vigors, 1826)

Die Veldpou (Neotis denhami) is 'n groot voël wat tot die familie Otididae behoort. Hulle broei oor die grootste gedeelte van sub-Sahara Afrika.

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Engels: Denham's (Stanley's) bustard
  • Wetenskaplike naam: Neotis denhami

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronnelys[wysig | wysig bron]