Venterspruit (Tugela)
Voorkoms
Hierdie artikel handel oor die spruit in KwaZulu-Natal. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit (dubbelsinnig)
Venterspruit | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Spioenkopdam |
Monding-hoogte | 1073 m |
Koördinate: 28°39′55″S 29°27′15″O / 28.66528°S 29.45417°O |
Die Venterspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Dit ledig in die Spioenkopdam.