Veronica Maggio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Veronica Maggio
Veronica Maggio (220220).jpg
Veronica Maggio te Stavernfestivalen 2016
Geboortenaam Veronica Sandra Karin Maggio
Geboorte 15 Maart 1981 (1981-03-15) (37 jaar oud)
Swede
Aktiewe jare 2006 — hede
Webwerf veronicamaggio.com
Portal.svg Musiekportaal

Veronica Sandra Karin Maggio (gebore 15 Maart 1981) is 'n Sweedse sangeres. Sy het 'n Sweedse Grammy-toekenning agter haar naam vir Beste Nuweling.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Albums[wysig | wysig bron]

  • Vatten och Bröd (2006)
  • Och vinnaren är (2008)
  • Satan i Gatan (2011)
  • Handen i fickan fast jag bryr mig (2013)

Enkelsnitte[wysig | wysig bron]

  • "Dumpa Mig" (2006)
  • "Nöjd?" (2006)
  • "Havanna Mamma" (2006)
  • "Inga problem" (feat. Snook & Petter) (2007)
  • "Måndagsbarn" (2008)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]