Vingerploegskulpslak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vingerploegskulpslak
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Gastropoda
Superfamilie: Buccinoidea
Familie: Nassariidae
Subfamilie: Bullinae
Genus: Bullia
Spesie: B. digitalis
Binomiale naam
Bullia digitalis
(Dillwyn, 1817)

Die Vingerploegskulpslak (Bullia digitalis) is 'n ongewerwelde slak wat hoofsaaklik aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie het 'n gladde, roomkleurige skulp met 'n lang, gepunte toring. Dit leef in die sanderige gebiede langs die brandersone. Die spesie versamel in groot getalle om op dooie jellievisse en bloublasies te aas.

Bron[wysig | wysig bron]