Vitamien A

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vitamien A
Vitamien A se chemiese struktuur
Vitamien A ruimtevullend
Chemie
Chemiese formule C20H30O
Molêre massa 286.4516 g/mol
Oplosbaarheid
CAS registernommer 68-26-8

Vitamien A is 'n komplekse vetoplosbare vitamien wat in twee vorme voorkom:

  • Retinol
  • Betakaroteen

Vitamien A (beide retinol en betakaroteen) is noodsaaklik vir verskeie funksies van die liggaam. Dit is onontbeerlik vir die vel en visie.

Bronne[wysig | wysig bron]

Alle lewende organismes benodig vitamien A, maar mense en diere kan dit nie self sintetiseer nie. Dit moet uit hul dieet verkry word.

Verwysings[wysig | wysig bron]