Vlag van die Midway-atol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van die Midway-atol
Vlag van die Midway-atol
Verhouding 3:5
Goedgekeur 29 Mei 2000
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in blou, wit en turkoois met ’n albatros in die boonste baan.

Die nie-amptelike vlag van die Midway-atol is op 29 Mei 2000 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou, wit en turkoois met ’n albatros in die boonste baan.

Simboliek[wysig | wysig bron]

Die blou baan stel die lug voor, die wit baan stel die strande voor en die turkoois baan is die kleur van die omringende oseaan. Die voël is ’n swartwangalbatros.[1]

Ander vlae[wysig | wysig bron]

Die amptelike vlag van die eilande is die vlag van die Verenigde State.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Midway-eilande". 31 Mei 2010. Besoek op 31 Julie 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]