Vlag van Wake-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Wake-eiland
Vlag van Wake-eiland
Verhouding 2:3
Goedgekeur 16 September 1985[1]
Ontwerp ’n Driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhouet van die eiland en die woorde “Wake Island” daarin en twee horisontale bane in wit en rooi aan die wapperkant.

Die nie-amptelike vlag van Wake-eiland is op 16 September 1985 in hergebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhouet van die eiland en die woorde “Wake Island” daarin en twee horisontale bane in wit en rooi aan die wapperkant.

Ander vlae[wysig | wysig bron]

Die amptelike vlag van die eilande is die vlag van die Verenigde State.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Cahoon, Ben. “Wake-eiland”. URL besoek op 1 Augustus 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]