Vlag van Norfolkeiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Norfolkeiland
Vlag van Norfolkeiland
Gebruik Ander Ander
Verhouding 1:2
Goedgekeur 17 Januarie 1980[1]
Ontwerp ’n Vertikale tweekleur in groen, wit en groen met ’n groen denneboom in die middel van die wit baan.

Die vlag van Norfolkeiland is op 17 Januarie 1980 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in groen, wit en groen met ’n groen denneboom (Araucaria heterophylla) in die middel van die wit baan.

Die vlag is gebaseer op die vlag van Kanada en het gevolglik dieselfde ontwerp met twee gekleurde bane weerskante van ’n effens breër wit baan en ’n prominente plant in die middel van die wit baan.

Soortgelyke vlae[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Norfolkeiland”. Flags of the World. URL besoek op 28 Junie 2013.