Vlagtwedde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlagtwedde
Bourtange
Bourtange
Vlag van Vlagtwedde
Vlag
Wapen van Vlagtwedde
Wapen
Ligging van Vlagtwedde in Groningen-provinsie
Ligging van Vlagtwedde in Groningen-provinsie
Koördinate: 52°56′00″N 7°09′00″O / 52.93333°N 7.15000°O / 52.93333; 7.15000Koördinate: 52°56′00″N 7°09′00″O / 52.93333°N 7.15000°O / 52.93333; 7.15000
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Munisipaliteit Westerwolde
Oppervlak
 - Voormalige munisipaliteit 170,55 km²  (65,8 vk m)
 - Land 167,62 km² (64,7 vk m)
 - Water 2,93 km² (1,1 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2014)
 - Voormalige munisipaliteit 15 899
 - Digtheid 95/km² (246/myl2)
Poskode 9540-9564
Skakelkode(s) 0599
Webwerf: www.vlagtwedde.nl

Vlagtwedde is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die suidooste van die Nederlandse provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Dit beslaan 'n oppervlakte van 170.3 km2 (waarvan 1.24 km2 water is). Die stadsaal is in Sellingen gewees.

Die vestingsdorp Bourtange behoort tot die voormalige munisipaliteit Vlagtwedde. Die slagspreuk van die voormalige munisipaliteit is Die verrassende Groningen.

Sedert 1991 is die munisipaliteit Miedzyrzecz (in Pole) Vlagtwedde se sustermunisipaliteit gewees.

In 1822 is die destydse munisipaliteit Bourtange (met die dorpe Ter Apel, Bourtange en Sellingen) nietig verklaar en by die munisipaliteit Vlagtwedde ingelyf. In 1969 is Hebrecht van die voormalige munisipaliteit Bellingwolde - wat sedertdien saam met Wedde die nuwe munisipaliteit Bellingwedde vorm - bygevoeg by die munisipaliteit Vlagtwedde.

Op 1 Januarie 2018 is Vlagtwedde opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerwolde.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]