Vyfmylpoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vyfmylpoort
Ligging van Vyfmylpoort op 'n kaart (Noord-Kaap)
Vyfmylpoort
Vyfmylpoort
Koördinate: 28°47′39″S 17°39′46″O / 28.79417°S 17.66278°O / -28.79417; 17.66278Koördinate: 28°47′39″S 17°39′46″O / 28.79417°S 17.66278°O / -28.79417; 17.66278
Ligging Suid van die Oranjerivier.
Pad N7

Vyfmylpoort is 'n bergpas op die N7 nasionale pad net suid van die Oranjerivier.

Die hoofpad B1 suidwaarts uit Namibië gaan by die Namibiese grenspos by Noordoewer met die DF Malanbrug oor die Oranjerivier. Aan die suidekant van die brug by die Suid-Afrikaanse grenspos by Vioolsdrif begin die N7 waarvan die eerste 8km die Vyfmylpoort vorm.

Sien ook[wysig | wysig bron]