Gaan na inhoud

WASP-12

Koördinate: Sky map 06h 30m 32.794s, +29° 40′ 20.29″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
WASP-12
’n Kunstenaarsvoorstelling van WASP-12 en WASP-12b.
’n Kunstenaarsvoorstelling van WASP-12 en WASP-12b.
Sterrebeeld Koetsier
Spektraaltipe G0
Soort Hoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 06h 30m 32.7943s[1]
Deklinasie +29° 40′ 20.287″[1]
Skynmagnitude (m) +11,69
Besonderhede
Massa (M) 1,35 ± 0,14
Radius (R) 1,57 ± 0,07
Temperatuur (K) 6 300
Afstand (ligjaar) Sowat 1 300
Metaalinhoud [Fe/H] 0,3-0,15
Eienskappe
Veelvoudigheid 3
Planete WASP-12b
Ander name
2MASS J06303279+2940202, UCAC2 42216354.[2]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

WASP-12 is ’n geeldwergster sowat 1 300 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Koetsier.[2] Dit het ’n skynbare magnitude van 11 en min of meer dieselfde massa en radius as die Son. Sy planeet, WASP-12b, het ’n retrograde wentelbaan. Twee rooidwerg-metgeselle is om WASP-12 waargeneem. Albei is van spektraaltipe M3V en is net 38% en 37% van die Son se grootte.[3]

Planeetstelsel

[wysig | wysig bron]

In 2008 is die eksoplaneet WASP-12b in ’n wentelbaan om die ster ontdek met behulp van die oorgangsmetode.[4] Die planeet se groot verhouding tussen koolstof en suurstof dui daarop dat rotsplanete moontlik in die stelsel gevorm het; dit kan ’n koolstofplaneet wees (wat meer koolstof as suurstof bevat).[5]

Die WASP-12-stelsel
Planeet of skyf
(vanaf ster)
Massa Halwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 1,41 ±0,1 M 0,811-0,8748 1,091423 0.049 ±0.015 86 ± 3[6] 1,736 ± 0,092[6] R
WASP-12b.
WASP-12b.
WASP-12b. 
WASP-12b.
WASP-12b.
WASP-12b. 

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Brown, A. G. A; et al. (2016). "Gaia Data Release 1. Summary of the astrometric, photometric, and survey properties". Astronomy and Astrophysics. 595. A2. arXiv:1609.04172. Bibcode:2016A&A...595A...2G. doi:10.1051/0004-6361/201629512.Gaia Data Release 1 catalog entry
  2. 2,0 2,1 "SIMBAD query result: WASP-12 -- Star" (in Engels). Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2019. Besoek op 24 April 2009.
  3. Bechter, Eric B.; Crepp, Justin R.; Ngo, Henry; Knutson, Heather A.; Batygin, Konstantin; Hinkley, Sasha; Muirhead, Philip S.; Johnson, John Asher; Howard, Andrew W.; Montet, Benjamin T.; Matthews, Christopher T.; Morton, Timothy D. (2014). "WASP-12b and HAT-P-8b Are Members Of Triple Star Systems". The Astrophysical Journal. 788: 2. arXiv:1307.6857. Bibcode:2014ApJ...788....2B. doi:10.1088/0004-637X/788/1/2.
  4. Hebb; Collier-Cameron, A.; Loeillet, B.; Pollacco, D.; Hébrard, G.; Street, R. A.; Bouchy, F.; Stempels, H. C.; et al. (2009). "WASP-12b: The Hottest Transiting Extrasolar Planet Yet Discovered". The Astrophysical Journal. 693 (2): 1920–1928. arXiv:0812.3240. Bibcode:2009ApJ...693.1920H. doi:10.1088/0004-637X/693/2/1920. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 7 Oktober 2018.
  5. Madhusudhan, Nikku; Harrington, Joseph; Stevenson, Kevin B.; Nymeyer, Sarah; Campo, Christopher J.; Wheatley, Peter J.; Deming, Drake; Blecic, Jasmina; et al. (8 Desember 2010). "A high C/O ratio and weak thermal inversion in the atmosphere of exoplanet WASP-12b". Nature. 469 (7328): 64–7. arXiv:1012.1603. Bibcode:2011Natur.469...64M. doi:10.1038/nature09602. PMID 21150901..
  6. 6,0 6,1 Staff (2015). "Planet WASP-12 b". exoplanet.eu (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2019. Besoek op 4 Augustus 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]