Waterval Onder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Waterval Onder
Dorpie
Die Krugerhof-huis, nou 'n museum
Die Krugerhof-huis, nou 'n museum
Waterval Onder is in Mpumalanga
Waterval Onder
Waterval Onder
Koördinate: 25°30′0″S 30°23′0″O / 25.50000°S 30.38333°O / -25.50000; 30.38333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitEmakhazeni
TydsoneUTC+2 (SAST)

Waterval Onder is 'n klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km oos van Waterval Boven onder die Elandsrivierwaterval. Die dorpie was gebruik as 'n belangrike spoorhoof tydens die bou van die Pretoria-Delagoabaai-spoorlyn. In die dorpie is ook die huis Krugerhof waarin pres. Paul Kruger gewoon het.

Na die val van Pretoria het eers Machadodorp en toe Waterval Onder 'n kort tydperk as die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek gedien.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]