Allemansdrift

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Allemansdrift
Mbhongo
Almansdrift
Ligging van Allemansdrift op 'n kaart (Mpumalanga)
Allemansdrift
Allemansdrift
 Allemansdrift se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°7′40″S 28°53′50″O / 25.12778°S 28.89722°O / -25.12778; 28.89722Koördinate: 25°7′40″S 28°53′50″O / 25.12778°S 28.89722°O / -25.12778; 28.89722
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Nkangala
Munisipaliteit Dr. J.S. Moroka
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 5,32 km²  (2,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 11 307
 - Digtheid 2 125/km² (5 503,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Kleurling 0.1%
 • Swart 99.1%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Suid-Ndebele 37.3%
 • Noord-Sotho 35.8%
 • Tsonga 9.5%
 • Zoeloe 5.5%
 • Ander 11.9%

Allemansdrift (ook Almansdrift of Mbhongo) is 'n nedersetting langs die Rhenosterkopdam, wes van Groblersdal en redelik ver noordwes van Witbank (eMalahleni) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is in die Dr. J.S. Moroka Plaaslike Munisipaliteit geleë wat onder die Nkangala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Allemansdrift". Sensus 2011.