Weinan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Weinan
渭南
Konfusiaanse tempel in Weinan.
Konfusiaanse tempel in Weinan.
Ligging van Weinan op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Weinan
Weinan
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 34°30′00″N 109°30′00″O / 34.50000°N 109.50000°O / 34.50000; 109.50000Koördinate: 34°30′00″N 109°30′00″O / 34.50000°N 109.50000°O / 34.50000; 109.50000
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Sjaanxi
Stigting 668 v.C.
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Zhuang Changxing
 - Burgemeester Xu Xinrong
Oppervlak
 - Stad 13 134 km²  (5 071 vk m)
 - Stedelik 41 km² (16 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 520 772
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 714000
Skakelkode(s) 0913
Webwerf: weinan.gov.cn

Weinan (Chinees: 渭南) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjaanxi met 'n bevolking van 5 520 772 in 2010.

Die stad is in die sentrum van China geleë. Weinan is in 668 v.C. gestig en is ná Xi'an die tweede grootste stad van die provinsie Sjaanxi volgens bevolking.