Wendell Pierce
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wendell Pierce | |
Geboorte | 8 Desember 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wendell Pierce (gebore 8 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Money Pit (1986), Horrible Bosses (2011), en Selma (2014), en in die televisiereeks The Wire (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: The Money Pit
- 1990: A Matter of Degrees
- 1994: It Could Happen to You
- 2004: Land of Plenty
- 2009: The Storm Inside
- 2011: Horrible Bosses
- 2012: Four
- 2014: Selma
- 2014: Foreclosure
- 2014: Elsa & Fred
- 2015: Runaway Hearts
- 2016: Before the West Coast
- 2017: Rodents of Unusual Size
- 2018: One Last Thing
- 2019: Burning Cane
- The Thrill Is On
- After the Storm
- Tobacco Valley
- King of the South
- Clemency
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: Moloney
- 1997: The Gregory Hines Show
- 1998: The Brian Benben Show
- 1999: The Expert
- 2000: The Weber Show
- 2002: The Wire
- 2007: The Wire: The Chronicles
- 2010: Treme
- 2011: Suits
- 2013: The Michael J. Fox Show
- 2015: The Odd Couple
- 2018: Tom Clancy's Jack Ryan
- 2018: Somebody Feed Phil
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Never Give Up: The Jimmy V Story
- 1997: The Advocate's Devil
- 2007: Life Support
- 2016: Confirmation
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Treme Musical Performances: Got to Get You Off My Mind