Werkersdag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Werkersdag is 'n nasionale vakansiedag wat die werkers van 'n land huldig. Dit word in verskeie lande, insluitende Suid-Afrika gevier.

Suid-Afrika[wysig]

Werkersdag word sedert 1994 in Suid-Afrika waargeneem en val jaarliks op 1 Mei.

Sien ook[wysig]