Wesley Sneijder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wesley Sneijder
Wesley2012.JPG
Wesley Sneijder in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamWesley Sneijder[1]
Gebore9 Junie 1984 (1984-06-09) (34 jaar oud)
GeboorteplekUtrecht, Nederland
Lengte1,70 m[2]
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubGalatasaray
Nommer10
Jeugloopbaan
1991–2002Ajax
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2002–2007Ajax126(43)
2007–2009Real Madrid52(11)
2009–2013Inter Milaan76(13)
2013–Galatasaray67(23)
Nasionale span
2000–2001Nederland O176(2)
2001–2002Nederland O198(3)
2003Nederland O211(0)
2003–Nederland113(28)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 07:50, 8 Mei 2015 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 31 Maart 2015
Sneijder trou in 2010 met Yolanthe Cabau van Kasbergen.

Wesley Sneijder (gebore op 9 Junie 1984 in Utrecht) is 'n Nederlandse sokkerspeler wat sedert die 2013/2014-seisoen by Galatasaray speel. Hy begin sy loopbaan by die Utrechtse amateursvereniging DOS. Sneijder het vantevore ook vir Ajax en Real Madrid uitgedraf.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig | wysig bron]

Vir die Nederlandse nasionale sokkerspan:[3]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
2003 3 2
2004 14 3
2005 3 0
2006 10 0
2007 11 3
2008 10 3
2009 7 1
2010 15 7
2011 7 4
2012 10 1
2013 6 2
2014 15 2
2015 2 0
Totaal 113 28

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players”. (PDF) Fédération Internationale de Football Association (FIFA). URL besoek op 8 Junie 2013.
  2. The story of Wesley Sneijder”. Amptelike webwerf. Wesley Sneijder. URL besoek op 13 November 2009.
  3. http://www.national-football-teams.com/v2/player.php?id=4769

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]