Bergsipres

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Widdringtonia nodiflora)
Jump to navigation Jump to search

Bergsipres
Widdringtonia nodiflora - Mountain cypress.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
W. nodiflora
Binomiale naam
Widdringtonia nodiflora
(L.) Powrie

Die Bergsipres (Widdringtonia nodiflora) is 'n boom wat deel is van die Afrikasederbome en ook die wydverpreiste. Die boom is die enigste spesie in die familie wat weer uitloop na brande. Hierdie boom kan to 10 m hoog word maar dit is die uitsondering. Die boom hoofsaaklik in fynbos en bergagtige grasveld voor.

'n Kleinerige bergsipres in Kaapstad.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]