Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Augustus
Voorkoms
- 1870 – Die Slag van Mars-la-Tour vind plaas tydens die Frans-Duitse Oorlog.
- 1884 – Die Voortrekkers stig die Nieuwe Republiek.
- 1960 – Siprus word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 1993 – Suid-Afrika oorhandig die Walvisbaai-eksklawe aan Namibië.
- 2003 – Idi Amin, die voormalige diktator van Uganda, sterf in ballingskap in Saoedi-Arabië.