Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Maart
Voorkoms
- 1521 – Ferdinand Magellaan bereik die Filippyne.
- 1815 – Willem I verklaar homself tot koning van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande, die eerste grondwetlike monargie in Nederland.
- 1871 – Gebore: Hans Merensky, Suid-Afrikaanse geoloog, prospekteerder, wetenskaplike, omgewingsbewaarder en weldoener.
- 1968 – 347 Viëtnamese burgerlikes sterf in die My Lai-menseslagting.
- 2004 – Die Russiese president Wladimir Poetin word vir ’n tweede termyn herkies.