Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/28 Junie
Voorkoms
- 1883 – Gebore: Pierre Laval, voormalige eerste minister van Frankryk.
- 1919 – Die Verdrag van Versailles word geteken, waarmee die Eerste Wêreldoorlog beëindig word.
- 1976 – Twee Britte en 'n Amerikaner word in Luanda tot teregstelling deur 'n vuurpeloton gevonnis vir hulle rol as huursoldate in die Angolese burgeroorlog.
- 1977 – Die Verenigde Party ontbind om in die Nuwe Republiek-party opgeneem te word.
- 1995 – Suid-Afrika se president Nelson Mandela stig die Waarheid-en-versoeningskommissie om menseregteskendings uit die Apartheidsera te ondersoek.
- 2006 – Montenegro word die 192ste lidland van die Verenigde Nasies.