Witvlerkkorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witvlerkkorhaan
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Afrotis
Spesie: A. afraoides
Binomiale naam
Afrotis afraoides
(Smith, 1831)
Sinonieme

Eupodotis afraoides

Die Witvlerkkorhaan (Afrotis afraoides) is 'n endemiese, algemene standvoël wat voorkom oor sentraal Namibië, die hele Botswana en sentraal Suid-Afrika. Die voël leef in Karoograsveld en dorre savanne. Die voël is 48 tot 52 cm groot en weeg 520 tot 950 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Black Korhaan.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]