Xiangtan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Xiangtan 湘潭 | |
---|---|
Stad | |
Die Baishipark in Xiangtan. | |
Koördinate: 27°51′00″N 112°54′00″O / 27.85000°N 112.90000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hunan |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Sanxin (陈三新) |
• Burgemeester | Wu Qixiu (吴奇修) |
Oppervlak | |
• Stad | 5 006 km2 (1 933 vk. myl) |
• Stedelik | 280 km2 (110 vk. myl) |
• Metro | 2 793 km2 (1 078 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 748 552 |
• Digtheid | 550/km2 (1 400/vk. myl) |
• Stedelik | 684 600 |
• Stedelike digtheid | 640/km2 (1 700/vk. myl) |
• Metro | 1 779 960 |
• Metrodigtheid | 640/km2 (1 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | xiangtan.gov.cn |
Xiangtan (Chinees: 湘潭) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 2 748 552 in 2010.
Die stad is geleë in die suidooste van China in die suide van Shangsha. Xiangtan is bekend as geboorteplek van Mao Zedong, Liu Shaoqi en Peng Dehuai, sommige van die stigters van die Kommunistiese Party van China.