Xukarivier
Voorkoms
Xukarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding-hoogte | 649 m |
Koördinate: 31°42′26″S 28°19′41″O / 31.70722°S 28.32806°O |
Die Xuka is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die M'basherivier.
Die rivier ontspring in die suidelike Drakensberge by 31°16′12″S 28°00′58″O / 31.270°S 28.016°O, net oos van die dorp Elliot.