Zhoukou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zhoukou
周口
Die Ying-rivier naby die binnestad van Zhoukou.
Die Ying-rivier naby die binnestad van Zhoukou.
Ligging van Zhoukou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Zhoukou
Zhoukou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 33°38′00″N 114°38′00″O / 33.63333°N 114.63333°O / 33.63333; 114.63333Koördinate: 33°38′00″N 114°38′00″O / 33.63333°N 114.63333°O / 33.63333; 114.63333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Henan
Regering
 - Burgemeester Yue Wenhai
Oppervlak
 - Stad 11 968 km²  (4 621 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 953 172
 - Digtheid 750/km² (1 900/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 466000
Skakelkode(s) 394
Webwerf: zk.gov.cn

Zhoukou (Chinees: 周口) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 8 953 172 in 2010.

Die stad is in die ooste van China, aan die Jialu- en die Ying-rivier geleë. Zhoukou grens in die suidooste aan Zhumadian, in die weste aan Xuchang en Luohe, in die noordweste aan Kaifeng en in die noordooste aan Sjangqiu.

Dit is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 4 000 jaar. Die naam van die stad is afgelei van Zhoujiakou, wat "Zhou se ferrie" beteken. Tydens die Ming-dinastie was Zhoukou 'n belangrike rivierhawe met verbindings tot die Geel- en die Yangtze-rivier.