Zjitomir-oblast
Voorkoms
Zjitomir-oblast Житомирська область | ||||
Die ligging van Zjitomir-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Zjitomir | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 266 938 | |||
Volgorde | 16de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 29 832km² | |||
Volgorde | 5de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïens | |||
Webtuiste | zhitomir-region.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Zjitomir-oblast (Oekraïens: Житомирська область) is 'n oblast in noordelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Zjitomir.
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Oekraïens (93,0%), Russies (6,6%), Moldawies (0,1%), Belarussies (0,1%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (90,3%), Russe (5,0%), Pole (3,5%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|