Zoroaster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zarathoestra
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Raphael (tweede van regs), Ptolemaeus en Zarathoestra (links) in 'n detail van Die Skool van Athene, 'n fresco deur Raphael.

Geboortenaam Zaraϑuštra Spitāma
Ouers Pourušaspa Spitāma, Dughdova (tradisioneel)
Bekend vir stigter van die Zoroastrisme
Huweliksmaat Hvōvi (tradisioneel)
Kind(ers) Freni, Pourucista, Triti; Isat Vastar, Uruvat-Nara, Hvare Ciϑra (tradisioneel)

Zarathoestra (Grieks: Zoroaster, Ζωροάστρης; Persies: Zartosjt, زرتشت; Oud-Persies: Zarathoestra) was die stigter van die Zoroastrisme. Hy het in die 2de of 1ste millennium v.C. in die antieke Persië geleef waar hy as Zoroastriese priester religieuse onderwys gegee het.