1699

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1699

| 16de eeu | ◄ 17de eeu ► | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1694 | 1695 | 1696 | 1697 | 1698 | ◄ 1699 ► | 1700 | 1701 | 1702 | 1703 | 1704 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1699
MDCXCIX
Ab urbe condita 2452
Armeense kalender 1148

ԹՎ ՌՃԽԸ

Sjinese kalender 4395 – 4396

乙寅 – 丙卯

Ethiopiese kalender 1691 –1692
Hebreeuse kalender 5459 – 5460
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1754 – 1755
- Shaka Samvat 1621 – 1622
- Kali Yuga 4800 – 4801
Irannese kalender 1077 –1078
Islamitiese kalender 1111 –1111


Die jaar 1699 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • 12 MaartPous Innocentius XII publiseer die brief Com Alias teen kwiëtisme.
  • 18 Mei – Pous Innocentius XII publiseer die brief Regi saeculorum oor die Jubeljaar 1700.
  • 14 November – Pous Innocentius XII stel 7 nuwe kardinale aan, waaronder Giuseppi Archinto, aartsbiskop van Milaan.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]