Osman III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Osman III
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
Osman III.jpg
Volle naam Sultan Osman III
Ottomaanse naam عثمان ثالث
Tydperk 1754–1757
Stadium Stagnasie van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mahmoed I
Opvolger Mustafa III
Toegra Tughra of Osman III.JPG

Osman III of Ottoman III (Ottomaanse Turks: عثمان ثالث, moderne Turks: III.Osman; 2/3 Januarie 1699 – 30 Januarie/30 Oktober 1757) was van 1754 tot 1757 sultan van die Ottomaanse Ryk.

Hy was die jonger broer van Mahmoed I en die seun van Mustafa II. Hy was nie ’n belangrike prins nie en sy kort bewind is gekenmerk deur ’n groeiende onverdraagsaamheid teenoor nie-Moslems (Christene en Jode is gelas om klere of lapelwapens te dra om hul godsdiens aan te dui) en vir ’n brand in Istanboel.

Osman het die grootste deel van sy lewe in afsondering in die die kafes gewoon en toe hy sultan word, het hy vreemde gewoontes gehad. Hy het musiek en vroue gehaat – hy het musiek in die paleis verbied en ysterskoene gedra sodat vroue hom kon hoor aankom en padgee. Hy is in 1757 sonder kinders dood.

Crystal txt.png
Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Ottomaanse sultans volgens tydperk
Opgang (1299–1453)   Osman IOrhanMurat IBajezid I • (Tussenregering) • Mehmet IMurat IIMehmet II
Groei (1453–1683)   Bajezid IISelim ISüleyman die ManjifiekeSelim IIMurat IIIMehmet IIIAhmet IMustafa IOsman IIMurat IVIbrahimMehmet IV
Stagnasie (1683–1827)   Süleyman IIAhmet IIMustafa IIAhmet IIIMahmoed IOsman IIIMustafa IIIAbdülhamid ISelim IIIMustafa IVMahmoed II
Verval (1828–1908)   Abdülmecid IAbdülazizMurat VAbdülhamid II
Ondergang (1908–1923)   Mehmet VMehmet VIAbdülmecid II