Air Namibia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Air Namibia
IATA
SW
ICAO
NMB
Roepsein
NAMIBIA
Gestig 1978
Hoofspil Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe
Sekondêre spille Windhoek Eros Lughawe
Lojaliteitsprogram Reward$
Vlootgrootte 10
Bestemmings 15
Slagspreuk Carrying the spirit of Namibia[1]
Houermaatskappy Regering van Namibië (100%)
Hoofkantoor Windhoek, Namibië
Sleutelpersone Theo Miriam Namases (Besturende Direkteur)[1]
Webtuiste http//www.airnamibia.com.na
'n Air Namibia McDonnell Douglas MD-11 styg op vanaf Zurich Internasionale Lughawe in 2005.

Air Namibia is die vlagdraer en nasionale lugredery van Namibië. Dit is in 1947 gestig as "South West Air Transport" (SWAT) deur die Suid-Afrikaanse regering, wie namens die VN na die Tweede Wêreldoorlog 'n mandaat oor Namibië (Suidwes-Afrika) verkry het. In 1959 is die naam verander na Suidwes Lugdiens na 'n samesmelting met Oryx Aviation. Na Namibië se onafhanklikwording in 1990 is die redery herdoop na Namib Air. Ná nog 'n herorganisasie in 1991 en die verkryging van 40% deur SA Airlink is die huidige naam Air Namibia in gebruik geneem.

Dienste[wysig]

Air Namibia bied geskeduleerde vlugte aan na (September 2010):

Binneland:

Buiteland:

Vloot[wysig]

Die vloot van Air Namibia vir internasionale bestemmings bestaan in Desember 2013 uit:

  • 2x Airbus A330-200
  • 4x Airbus A319-100
  • 4x Embraer ERJ-135

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Air Namibia - Executive Profile”. Air Namibia. URL besoek op 1 Mei 2012.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Air Namibia (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.