Lughawe Frankfurt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lughawe Frankfurt
Flughafen Frankfurt am Main
FRA June2013.JPG
IATA: FRAICAO: EDDF
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Fraport
Bedien Frankfurt, Duitsland
Spil vir
  • AeroLogic
  • Condor Flugdienst
  • Lufthansa
  • Lufthansa CityLine
  • Lufthansa Cargo
Fokuspunt vir
  • SunExpress Deutschland
  • TUIfly
Hoogte bo seevlak 364 vt / 111 m
Webtuiste frankfurt-airport.com
Landkaart
[[file:Sjabloon:Liggingkaart Frankfurt am Main|220px|FRA is geleë in Sjabloon:Liggingkaart Frankfurt am Main]]<div style="position: absolute; z-index: 2; top: Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["%; left: Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["%; height: 0; width: 0; margin: 0; padding: 0;">
<div style="font-size: %; line-height: 110%; z-index:90; position: relative; top: -1.5em; width: 6em; Fout in uitdrukking: onbekende leesteken "["">FRA
Ligging binne Frankfurt am Main
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
07R/25L 4,000 13,123 Teer
07C/25C 4,000 13,123 Teer
18 4,000 13,123 Beton
07L/25R 2,800 9,240 Beton
Statistieke (2012)
Passasiers 57,527,251 1,9%
Vrag 2,100,747 decrease 6,7%
Lugbewegings 482,242 decrease 1,0%
Ekonomiese impak $22.3 miljard[1]
Bron: Passasiersverkeer en -bewegings - Fraport[2]
Duitse AIP by EUROCONTROL[3]
Die terminaalgebou by Lughawe Frankfurt
Die lughawe Frankfurt am Main uit die lug.

Die Lughawe Frankfurt (Duits Flughafen Frankfurt am Main „Rhein-Main“; IATA: FRA, ICAO: EDDF) (kort: Rhein-Main-Flughafen of Frankfurt Airport), is die grootste Duitse lughawe en die derde grootste in EuropaLughawe Londen-Heathrow en Lughawe Parys-Charles de Gaulle. Die sentrale ligging van Frankfurt am Main in Duitsland het die vinnige groei van die lughawe bevorder.

Tans is die lughawe met jaarliks sowat 58 miljoen passasiers[4] die grootste passasiers- en vraglughawe op die Europese vasteland en bied ook die grootste aantal internasionale bestemmings. Frankfurt se lughawe is die negende belangrikste ter wêreld. Dit is geleë in die suidweste van Frankfurt am Main, in die deelstaat Hesse en is die tuishawe van Duitse lugrederye soos Lufthansa.

Die eienaar van die lughawe is die Fraport AG, 'n aandelemaatskappy wat merendeels in staatsbesit is en naas Frankfurt ook ander Duitse en buitelandse lughawens beheer. Die Lughawegebied is as Frankfurt-Flughafen 'n eie stadsdeel van Frankfurt am Main met 'n bevolking van 200.

Verwysings[wysig]

  1. Frankfurt airport - Economic and social impact”. Ecquants. URL besoek op 7 September 2013.
  2. Traffic Figures”. URL besoek op 20 Januarie 2013.
  3. EAD Basic”. Ead.eurocontrol.int. URL besoek op 20 Januarie 2013.
  4. fraport.de: Verkehrszahlen

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lughawe Frankfurt (kategorie)