Demokrate 66

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf D66)
Spring na: navigasie, soek
Logo

Die Demokrate 66 (Nederlands: (Politieke Partij) Democraten 66, D66) is 'n Nederlandse links-liberale politieke party, wat in 1966 gestig is.

Die politieke leier is Alexander Pechtold. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Demokrate 66 gewen. Die party het 12 setels behaal.

Eksterne skakels[wysig]