Allan Hendrickse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Helenard Joe Hendrickse
Gebore 22 Oktober 1927
Uitenhage
Oorlede 16 Maart 2005
Port Elizabeth
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Politikus, Prediker, Onderwyser
Religie Kongregasionalistiese Kerk

Eerwaarde Helenard Joe Hendrickse algemeen bekend as Allan Hendrickse) (22 Oktober 1927 - 16 Maart 2005) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, prediker en onderwyser. Hy is in Uitenhage in die Oos-Kaap gebore en het van 'n hartaanval op Port Elizabeth se lughawe gesterf. Hy het by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap gestudeer waar hy vir Nelson Mandela, Walter Sisulu, en Robert Mugabe ontmoet het.

Eksterne skakels[wysig]