Bandietdoktervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bandietdoktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Acanthuridae
Subfamilie: Acanthurinae
Genus: Acanthurus
Spesie: A. triostegus
Binomiale naam
Acanthurus triostegus
(Linnaeus, 1758)

Die Bandietdoktervis (Acanthurus triostegus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Transkei. Die vis is dofgrys van kleur met 'n ses vertikale swart strepe oor die lyf. Dit kan tot 25 cm lank word. Dit leef in vlak koraal- en rotsriwwe. In Engels staan die vis bekend as Convict surgeon.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]